top of page

Lokfilms

Call Me Miles

Dokumentêr

​

Produksiejaar:  2022

Genre:  Dokumentêr

Kanaal:  VOD

Lengte:  52 min

 

Call me Miles verken die lewe van 'n transgender individu van babajare tot waar 'n totale mastektomie die enigste uitweg was.

 

Vervaardig deur KHAKI PRODUKSIES in samewerking met INDIGENOUS FILM DISTRIBUTION

 MILES KEAN CILLIERS ROBINSON MARGUERITE ROBINSON DEON MAREE Klank DYLAN GAYLLARD Vervaardiger CHRISTELLE PARROTT

Redigering CHRISTELLE PARROTT Regie WYNAND DREYER

Pride Film Fest
Winner Overcome Film Festival
Chainsaw Festival Winner
Pelgrims

Dis hoe ons glo

 

Produksiejaar:  2020

Genre:  Docu-realiteitsreeks

Kanaal:  kykNET

Lengte:  13 x 24min Episodes

Pelgrims is ‘n reeks van 13 halfuur episodes wat die kyker aan die hand van gevallestudies aan verskillende godsdienste in Suid-Afrika voorstel. 

Afrikaanssprekendes is lankal nie meer slegs aan die 3 susterskerke verbonde nie. Hulle leef hul geloof en spiritualiteit uit in verskillende vorme.  Daar is ook toenemend Afrikaanssprekendes wat agnosties en ateïsties is.

Amira

Vermaaklikheidsprogram

 

Produksiejaar:  2017

Genre:  Vermaak

Kanaal:  kykNET

Lengte:  54 min

Toe Amira Willighagen in 2013 op 9-jarige ouderdom "Holland's Got Talent" gewen het, het sy die wêreld se verbeelding aangegryp. Beleef die onwaarskynlike sprokie van Amira wat haar uitsonderlike talent, hier in Afrika en op die groot verhoë in Europa ten toon stel.

 

Debra Deel - SIZZLER

Opsomming

 

Produksiejaar:  2014

Genre:  Tegnologie-reeks

Kanaal:  kykNET

Lengte:  3:24 min

Science is often complicated and technical, and therefore inaccessible to the public in general. However, many social, economic, agricultural and other issues start in a laboratory. 


 

Buiteperd

Kortfilm

 

Produksiejaar:  2018

Genre:  Donker-komedie

Kanaal:  Silwerskermfees, kykNET

Lengte:  22 min

Armand Zimmerman wil ‘n akteur word, maar hy is ‘n gebore verloorder en sy droom bly net ‘n droom.  Hy woon steeds by sy pa, Theuns en deesdae sit pa en seun by die huis en perde speel. Theuns sterf skielik, en brandarm.  Armand moet sonder ‘n sent op sy naam ‘n heldebegrafnis reël, of tevrede wees met ‘n armebegrafnis wat deur die staat betaal word.  Dit ontaard in ‘n dobbelwedren met tyd en Armand is die buiteperd.

 

Die Beleefnis

'n Begrafnis om te beleef

 

Produksiejaar:  2013

Genre:  Kortfilm - Tragikomedie

Kanaal:  kykNET

Lengte:  26min (Subtitels)

Die Beleefnis is die verhaal van ‘n eiesinnige ou dame wat eens op 'n dag die dorp op sy kop keer: dié tannie kondig uit die bloute aan dat sy haar eie begrafnis wil hou!

Met Woutrine Theron, André Odendaal, Chris van Niekerk, Francois Coetzer, Dorette Nel en Erno van Dyk.

Thai Kitchen of the World

A business focus on the Food Industry in Thailand

 

Production year:  2013

Genre:  Documentary

Channel:  CNBC Africa

Length:  54min

Thailand is a popular tourist destination, attracting 12 million visitors last year.  But it is exports that contribute 70% of GDP.  

The World bank recognises Thailand as one of the great development success stories.  Come find out why Thailand is often referred to as "The Kitchen of the World."

Africa Astronomy Frontier

The Square Kilometre Array

 

Production year:  2013

Genre:  Documentary

Channel:  CNBC Africa

Length:  54min

In the 20th century, we have discovered our place in the universe...

Our telescopes have revealed an expanding universe with billions of galaxies, each filled with stars of all sizes and temperatures, along black holes, neutron stars, planets and gas clouds.  Now we want to know more…

Die Beleefnis - EPK

Agter die Skerms

 

Produksiejaar:  2013

Genre:  Kortfilm - Tragikomedie

Kanaal:  kykNET

Lengte:  3:43 min

'n Kykie agter die skerms na die maak van hierdie Silwerskemfees kortfilm.  Die film is in Delmas, 'n dorpie in Mpumalanga met 'n klein begroting binne drie dae geskiet.  'n Sony F3 kamera is gebruik.

Vervaardig deur KHAKI PRODUKSIES Draaiboek MARTIN P. ROSSOUW Regisseur WYNAND DREYER Vervaardiger CHRISTELLE PARROTT Assistent Regisseur GERT VAN NIEKERK
Fotografie CHRIS LOTZ Beligting FRITZ DE JAGER
Redigering CHRISTELLE PARROTT Addisionele Musiek PIETER SMIT EN JO-RETHA ROSSOUW Finale Meng RICHARD HEDGES

bottom of page